Dankie vir elkEEN se liefde en Troos.
Ek moet vanoggend my tande laat panelbeat.
Die bakkie draai so middel van die dag Botswana toe - verlang na my Boesman kinders. .
Dina bly agter om Henda te help haar sel is 0662512822.
Jy het moontlik gesien dat ek nou ook opgegradeer is na whatsups en ek erf Jaco se tablet.
Dis hoekom niemand eers gereageer het oor die GoPro kamera nie - een broer in Whk het gevra wat dit is - Gideon se kamera kan ook gebruik word.
Die FNB dammetjie is amper leeg - ons Vader weet - moet nie worry nie:-) - die SB dam het genoeg petrol.
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
Ons Leef in Hom, beweeg ry, slaap, in Hom en is in Hom. Hand 17:2 Hy sorg, soos vir die voƫltjies.
