God is my koning - ek verwerp Hom nie soos Israel nie. 1 Samuel 8 : 7
Ek leef NOU in Sy koninkryk - soos Jesus ons kom leer het.
Ek sien Christus in elkeen. Kol 3 : 11
Ek is saam met Jesus gekruisig - VANDAG - Nou is ek saam met hom in die paradys.
Ek leef nie - Christus leef in my - ek en jy leef in Sy opstanding. Gal 2 : 20
Jy en ek is EK :-).
- Jy en jou bergfiets - of net jy - word weer genooi om vanaf 6 Desember saam deur Botswana te ry, op teer, 2 spoor, sand, Okwa vallei vanaf Kang pad tot by Nam grens en terug op noord grens van Central Game Reserve - tot 22 Desember of tot jy kan. Help met petrol en kos. Ons slaap by vee poste, wys Jesus film en doen wat ons hand vind om te doen. Kontak Sakkie.fourie@gmail.com of my NOU - ons is reeds 10 +. Ek ry die 1ste deel saam.
- TwoBob se oog verbeter, sy sien al 4 uit 10, die iris en pupil het vas geklou agv infeksie.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
Spirit am I. Holy child of God. Free of all limits. Safe. Healed. Whole. Free to forgive. Free to save the world.
