- Vandag, 49 jaar gelede - 21/11/1970 - 4 nm het ek en die First Lady of Xanagas voor die kansel in Letsitele gestaan en gesê: "I do." Dankie Vader.
- TwoBob se oog was ontsteek, die pupil en iris het aan mekaar vasgeklou, sy kan nou so 5 uit 10 sien met die oog en dit verbeter. Dankbaar.
- Op 7 Des sluit ek en 3 jong mense van New Xanagas in Kang by sakkie.fourie@gmail.com se span aan. Ons gaan elke oggend so 30 tot 40 km na 'n volgende vee pos ry, dan bly ons daar, maak stukkende goed reg, sweis en gaan te kere en wys die Jesus film in die aand terwyl ons Christus Leef.
- Gesels met Sakkie as jy wil saam kom - is jou paspoort reg?
BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
Spirit am I. Holy child of God. Free of all limits. Safe. Healed. Whole. Free to forgive. Free to save the world.