- Trevor 'n jong Boesman het my gehelp om 'n toilet te bou. "Wat sal jy koop as jy nou 20 Pula kry." vra ek hom. Hy antwoord dadelik: "Seep." Ek vra: "Seep? Nie kos nie?" "No. Food is nothing, I can live 10 or 11 days without food. I pray. God give me WORD. I am not hungry. I need soap. My clothes are dirty. My problem is beer. Moruti pray for me?" Ek vat toe my petrol kan en vra of ek vir hom 'n beker petrol kan gee om te drink. Natuurlik: "NO!!" Hy verstaan toe dat drank en petrol gif is en Christus die water van die lewe. Storie word vervolg - as ek hom weer raak loop sal ek hoor ......
- Rondom 11 - 12 Desember bring Sakkie - sakkie.fourie@gmail.com - 'n span matrieks / Graad 5 we met berg fietse op 'n Endurance tog op 'n unieke tog vanaf Kang deur Gantsi distrik. Ek sluit in Kang by hulle aan - sien roete. Jou seun of dogter en jy natuurlik is welkom om saam te kom. Jy het nie 'n seun of dogter in matriek en jy wil graag saam kom? - hoekom nie? Of jy en jou vriende wil dit op 'n ander tyd met fietse of fietse met motors doen? Enige tyd. Ek sal 'n 5 kva kragopwekker in my bakkie hĂȘ - ons wys in die aande die Jesus Film waar ons slaap by vee poste - sweis en maak goed reg en....? Jy sal moet kamp - daar sal short drop toilette en skottel bad wees.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
I am so happy :-). Die Koninkryk van God is hier - ja, daar by en in jou. In Christus.
