Jy word uitgenooi na 'n gratis + - week vakansie / uitreik in New Xanagas vanaf 7 Julie tot 15 Julie.
Jy / julle moet net hier kom en kan kamp. Bring jou paspoort slaap goed bord en beker.
Eet saam met ons. Hier sal 'n span wees, elke dag word 'n nr 30 potjie gemaak - jy is deel van die span.
Mense word besoek, met kinders gespeel, mense bring hul stukkende goed en ons maak reg.
Kuier rondom die vuur. Wys jesus film en ander dvd's met 'n boodskap en jy bring 'n talent om te deel...
Waarvoor wag jy? Laat weet. Jy kan 'n donasie gee as jy dit geniet het :-)
Baie BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
I am so happy :-). Identify an enemy - yes, that one and send him Peace and Yoy.... In Christus.