- 2 + 2 = 4 Jy WEET dit. Jy glo dit nie. Net so. WEET - God ons Vader is hier. By jou. In jou. Die Lam van God - Jesus die Christus - het die sonde van die wêreld - ja, die hele wêreld - weg geneem. Dis jou en my wonderlike werk / voorreg om dit vir my buurman en elkeen te vertel en self te WEET.
- Dina het KKNK baie geniet - dit was 'n fees vir haar. My ma het so verlang dat sy vir my 'n vliegtuig kaartjie gekoop het - sy word 90 en is nog sterk, verstand helder - DANKBAAR.
- Ek word die 3de April in Urologie, Pretoria geopereer. Dankie Vader vir Wysheid vir die mediese span en vir Volkome genesing. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Hopelik die 2de week in April.
- Nadat Erna en Johan tydens Paasnaweek in New Xanagas die 3 manne wat destyds die kern gevorm het van die gebedsreis Egipte toe met gebed en beraad bedien het - glo ons dat daar 'n deurbraak gaan kom. Ou wonde is genees. GLORY !!
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| | This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |