Dankie Vader.
Dankie Vader......
Dankie Vader ek is.
Dankie Vader vir kos.
Dankie Vader vir Lewe.
Dankie Vader vir klere.
Dankie Vader vir gebed.
Dankie Vader vir vriende.
Dankie Vader vir son skyn.
Dankie Vader vir 'n lap top.
Dankie Vader vir gesondheid.
Dankie Vader dat ek kan sien.
Dankie Vader dat ek kan loop.
Dankie Vader vir 'n groente tuin.
Dankie Vader vir mense met 'n visie.
Dankie Vader vir Xanagas se koshuis.
Dankie Vader vir Boesman wie U lief het.
Dankie Vader vir kinders wat pragtig sing.
Dankie Vader dat U vir ons sorg soos vir die voëltjies.
Dankie Vader dat Dina niks gebreek het toe sy in die tuin geval het nie.
Dankie Vader vir hierdie strategiese plek wat U deur U Gees gevestig het.
Dankie Vader - Jesus is gebore om die sonde van die wêreld weg te neem.

Dankie Vader vir wolke, water en reën. / Let there be rain and there was rain.
Thank You Father for clouds, rain and water. In the Name of Jesus Christ.
| Virus-free. www.avast.com |