Na die nag van absolute magteloosheid en totale afhanklikheid van God ons Vader en belewenis van Sy Teenwoordigheid -
wil ek graag hierdie klein ietsie met jou deel.
Maak jou oë toe. Die donker wat jy sien - is God.
Die donker wat jy sien in die nag - is God.
Dis 'n "gelykenis" om ons Vader se Alomteenwoordigheid,
Sy Alwetendheid en Almagtigheid 'n bietjie beter te verstaan.
Jy hoef dit nie eers te glo nie - jy weet - jy Sien Hom want -
"ons leef in Hom, beweeg in Hom en is in Hom." Hand 17:28
Baie Blessings vir jou.
Gaan goed met Dina. Dankie Vader.
| | This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |