Dina en ek is 44 jaar getroud die maand die 21ste. Ek vat haar vir 'n paar dae Sentrale Kalahari Wildtuin toe dat sy kan weg kom en bietjie rus. Kan jy glo dat sy solank met my uitgehou het?! Dankie Vader.
Die paar dae voor volmaan is die beste tyd om te kamp. Wildlife se rule nr one is Minimum 2 vehicles wanneer jy op daai paaie ry. Dina en my se 1ste reël is - Maksimum 1 voertuig en 2 mense.
Ons vat nie eers 'n tent saam nie. Sy slaap agter en ek voor. Kan 'n paar goed beteken as ek so na die sinnetjie kyk.
Ek het teen 'n staal balk vasgeloop, is mos die langste Boesman in die wêreld - kon my nek nie beweeg nie. Gisteraand bid 'n klomp kinders vir my terwyl ek op my hurke sit - wens jy kon dit beleef (die bid deel, nie die besering!) - my nek beweeg - moet hom net mooi op pas.
Dit reën baie lekker. DANKBAAR. Groete van huis tot huis.

Dina + 267 736 803 51 http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of sms 0721 580 587
FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.

| | This email is free from viruses and malware because avast! Antivirus protection is active. |