Hiermee kanselleer ons die bring en braai en toets van bakkie by Fonteine asseblief.
Net Sakkie het laat weet dat hulle kom.
Ons hoef nie die bakkie te toets nie - hy is klaar getoets en sal nog baie getoets word!
Dit gee vir Andre en Jaco nog 'n hele dag vir daai laaste afronding.
As jy wou kom om net in te loer - WELKOM op h/v Swemmer en 20ste laan Gezina om kunswerk te kom waardeer.
Hier sal sout happies wees.
Saam sĂȘ ons DANKIE VADER VIR DIE BAKKIE en Dankie vir U BESKERMING en BEWARING en Voorsiening.
In Christus,
Groete van huis tot huis, Gawi en Dina is ook hier. Haar nr is 0606 156 055 Myne is 0721 580 587
| | This email is free from viruses and malware because avast! Antivirus protection is active. |