Naand ds Gawie, Dit klink na n akute toe hoek gloukoom. Sy moet dringend n operasie kry anders gaan sy totaal blind bly in daardie oog.
Ek sal haar asap sien en opereer sonder koste. Indien sy Maandag 22/10 in Pta kan wees vir die ondersoek dan kan ek al Dinsdag opereer.
Laat weet hoe julle beplanning vorder.
TwoBob en haar dogter Nonnaki (my troetelnaam vir Dina) ry saam.Dankie Vader - BLESS Prof Polla - hy het mos my oog ook geopereer.
Dankie ook vir slaap plek - vir die 2 dames - ek is OK.
Dankie vir petrol en veilige vervoer - skuus diesel - sal met Dina se bakkie ry, vinniger en goedkoper.
Indien ons Sondag oggend of aand in die gemeente moet wees, laat weet NOU. God knows where.
Dankie Vader - Tersia kuier hier by Dina - so sy sal nie alleen wees nie.
God se Tyd is Perfek.
BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
Spirit am I. Holy child of God. Free of all limits. Safe. Healed. Whole. Free to forgive. Free to save the world.
