- Die kersie op die koek was Donderdag oggend net voor son opkoms - toe sing die hele koshuis "We are walking in the light of God..." Pragtig. GLORY!!
- Die span wat hier was kom weer New Xanagas toe vanaf 22 September vir 5 dae - jy / julle is welkom. God het weer vir ons 'n eland gegee. DANKBAAR. Die span doen wonderlike opvolg werk en kinder bediening - dis juis vakansie wanneer hulle hier sal wees. Dis dieselfde spanleier met ander studente - meestal swart - baie interessant. Ek gaan nie die hele tyd daar wees nie - Dina se broer Gert en sy nuwe gesin kom kuier.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
I am so happy :-). Wanneer ons willens en wetens in die Lig loop, dan verdryf Hy die duisternis voor ons. In Christus.
