Nou wil ek jou nog iets vra. Help my om 'n beginsel besluit te neem. My Ma is siek. Nier versaking. Water op die longe. Sy het geval en haar voet gebreek - word vandag geopereer - spinale verdowing. Ons het die ergste verwag. Dankie dat jy saam bid. Ek het haar gaan groet. Wat dink jy? Moet ek begrafnis toe gaan - wanneer ook al? As ek gaan het ek gedink om met my bakkie te ry. Slaap by vriende in Windhoek, Springbok, Merweville,....? Dit sal die goedkoopste wees maar gaan nog tussen 4 en R5000 kos - net petrol. Dankie Vader vir Wysheid.
Baie BLESSINGS vir jou - in Christus.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com 0721 580 587 Gawi Gabriel.

Dankie Vader vir wolke, water en reën. / Let there be rain and there was rain.
| | This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |