Dank ons Vader saam met my vir:
- Vrydag 10 Junie - Dina en ek ontmoet 'n span van Windhoek by grens wat klere en sakke meel en rys en macoroni bring.
- Saterdag meet ons 200 sakkies af.
- Span keer terug Whk toe.
- Ek gaan New Xanagas toe waar amper 300 kinders wag.
- Ouderling Boetiki het nou al die Woord bedien. Ek saai nog 'n bietjie en gee elkeen 'n stukkie marie beskuitjie.
- Sondag oggend diens. GLORY!!
- Gaan Tsootsha toe en help seun met seer been - gee hom EM en bid.
- Slaap onder boom by oulike kamp plek.
- Maandag oggend - open hoërskool met paar honderd kinders. GLORY !!
- Maak hang plek agter in bakkie om eland te kan ophang en help Dina - Dankie Vader.
- Donderdag - help Dina om alles reg te kry vir Youth Day - haar kinders dans mos.
- Vertrek Gantsi toe om vleis en 6m paal vir kruis te gaan laai.
- Saterdag 07h00 gaan ons die vleis saag en in 200 een kilo pakkies verpak om saam met stysel en groente uit te deel.
- Saterdag aand dvd vir kinders by Xanagas
Dina + 267 736 803 51 http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of 0721 580 587
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| Virus-free. www.avast.com |