Dina gly en breek been. Sy is op pad Windhoek toe met Med Rescue.
Dankie Vader vir die 5 Broers en Susters in Christus wat ons Hospitaal plan lewendig hou. DANKBAAR.
Dina kon glad nie beweeg nie. Ek was in Gobabis. Het 20h00 by huis gekom. Dina het voor die warm water donkie op gras gelê.
Deur nag gehelp met pyn pille en warm water in wyn bottels gegooi dat sy warm bly. Niks geslaap.
Vandag met hulp en 'n deur onder matras haar in bakkie gekry en Gobabis toe gery.
Ek is ontsettend bewus van ons Vader se Teenwoordigheid.
Baie Liefde vir jou.
Gawi sel in Namibia +264 81 266 3378
FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert of Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| | This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |