As jy dink dat God nie by en in en om jou is nie - dan sal jy dit so beleef.
Die Israeliete in die woestyn het die Waarheid beleef. Hulle het Christus gedrink:
1Cor_10:4 And did all drink the same spiritual drink: for they drank of that spiritual Rock that followed them: and that Rock was Christ.
Ons fokus nou net op die BLESSING boorgat. Ek maak vir eers die boek toe vir die FONTEIN boorgat. Wil nie verdeeldheid skep nie. Ons gaan wel die kruis plant. As jy weer die Trans Kalahari gaan ry - 50 km van die grens af sal jy 'n groot verligte kruis sien wat heeltyd OPSTANDING - LEWE - VERGIFNIS - CHRISTUS - BESKERMING - SHALOM en al die ander Woorde van die Lewe verkondig.
Ons Vader het 'n 220 m elektriese kabel en staal kabel voorsien. Dit kom 16 Julie. GLORY!!
Die pomp wat vandag kom wat net 120 m kan pomp RUIL ons vir een wat 220 m kan pomp. DANKBAAR!!
Die son panele word die week geïnstalleer. Dankie Vader.
Jy is welkom om te kom kuier. Hier kom nou iemand vir 'n maand saam kuier werk en leef.
Jy is ook welkom om 'n deel van jou sending of liefde of omgee budget na van die onderste dammetjies te laat vloei. Ek kry nie 'n salaris nie - dis deels hoe ons Vader sorg en dat die wiele draai. Ek skryf dit nie altyd nie - net soms vir die wat nie weet of vergeet het!
Baie BLESSINGS!!
Dina + 267 736 803 51 http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/
FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert of Pay Pal xanagas@gmail.com (Niemand het dit nog gebruik nie.)
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |
