Wednesday, 10 August 2016

Jy dink jy is alleen ........ klip as kop kussing......... Jy voel God verlaat......

        Jy dink jy is alleen - soos Jakob in Gen 28: 10 +   Jy kry swaar - klip as kop kussing.  Moontlik voel jy skuldig oor iets.  Jy voel God verlaat.  WEET - God ons Vader is hier by en in jou.  Christus en engele is in en om jou.  Hy bewaar.   Hy sorg.   Hy beskerm.   Hy is liefde.   Jesus IS die Lam van God wat my en jou en .... se sonde weg geneem het.  "Surely - God  IS in this place and i didn't know it."
  • God ons Vader het 'n permanente tent van 10 x 7 meter voorsien.   DANKBAAR.
  • Bid saam vir Wysheid oor hoe en waar dit gebruik moet word.
  • Die bou van die 2 unieke donkie karre vorder - sal foto stuur ASAP.  GLORY!!
  • Die donkie karre gaan 'n aksie aan die gang sit waar kos vir siekes en ander gekook gaan word.
  • Ek sien in my geestesoog 'n retreat - plek waar jy kan kom bly / kamp in permanente tente om te rus en te ontvang en te gee - op die PHàM-PHáM PLACE gebou.
Indien jy NIE die briefie van PHàM-PHáM PLACE of Abundance ontvang het nie - laat weet asseblief.      Sommige spam filters het dit uit gegooi.

Dina is in Pretoria - werk aan die draai boek van haar boek.  sel 
0760 346 286 
Baie BLESSINGS vir jou !!                           
Dina        0760 346 286                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 4 August 2016

Oulike huis naby Kempton Park se Hoërskool te koop.

Oulike huis naby Kempton Park se Hoërskool te koop.  

My jonger sussie se dogter Thea hulle moes dringend Bloemfontein toe trek.

Kontak Marietjie by 083 652 4176  of epos     jacobajm8@gmail.com       Sy het die sleutel as jy of iemand aan wie jy nou dink wil gaan kyk.

BLESSINGS!!    Gawi.

Virus-free. www.avast.com

Monday, 25 July 2016

PHàM-PHáM PLACE of Abundance.

  Dis nou al lank wat die bord met die woorde op in New Xanagas - langs die kerk - langs 'n vakante kombuis met 'n konkreet vuur maak plek oppervlak, wat nie gebruik word nie - met 'n elektriese punt - wat nie krag in het nie - staan.            Die bord staan nie net nie - dit PROKLAMEER:
    Want op die bord is geskryf Joh. 10 : 10   "Jesus, die Christus, het gekom om oorvloed en lewe te bring - die dief steel en maak seer en dood."

Vanoggend vroeg terwyl ek saam met ons Vader in Sy tuin stap - WEET ek net:  DIE TYD IS REG.  BEGIN.
  • Dankie Vader vir 2 lig gewig donkie karre wat binnekort in New Xanagas afgelewer gaan word.
  • Dankie Vader vir jong manne wat dit gaan gebruik om vuurmaakhout aan te ry.
  • Dankie Vader vir jong manne wat dit gaan op saag en kap om te verkoop - die kombuis koop dit ook.
  • Dankie Vader vir elektrisiteit in die meter box - gaan dit vandag in Gantsi uitsorteer - kort so P400 pm.
  • Dankie Vader vir 'n vries kas.
  • Dankie Vader vir draad en pale om 'n sterk heining om kombuis en hout stoor plek op te gradeer.
  • Dankie Vader vir 'n span om kos te kook en af te lewer - met donkie karre - vir ou mense en siekes.
  • Dankie Vader vir kos om te kook.
  • Dankie Vader vir werk vir 'n hele paar jong mense wat hul self AMBASSADORS for CHRIST noem.                                       
Die aksie kan na 'n tyd en 'n tyd en 'n halwe tyd self onderhoudend wees.

Tussen 10 en 100% van die bestaande stroompie water wat huidiglik in vloei gaan gebruik word om dit te help realiseer.

Indien jy wil help - die nommers staan onder - jy kan dit ook spesifiek merk vir Pham-Pham of vir Bandu, Boetiki, Jan, Piet, Shakes, Captain, MC, of net laat vloei - ons Vader Voorsien. 

Ek vertrek Woensdag 28 ste Gauteng toe om my bril en skadunet en pale ens te haal.

BLESSING       xanagas@gmail.om    Ek gebruik nie Face Book nie.  Weet nie eers hoe om dit te spel nie.
Dina        + 267 736 803 51                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

BLESSINGS!!                           

Sunday, 3 July 2016

...... word ek wakker met Willemien se vraag: "Glo jy ?".

  Vanoggend word ek wakker met Willemien se vraag:     "Glo jy ?"
Ek antwoord: " Ja - ek glo -
Jesus is die Christus -
 die Lam van God -
wie die sonde van die wêreld weg geneem het."
Presies dit.

Joh 1:29

Virus-free. www.avast.com

Saturday, 2 July 2016

God is good !! All the time !! Sing die kinders.....

God is  good !!   All the time !!  Sing die kinders altyd.   

Ek sit hier naby die grens - Botswana kant - wag vir dagbreek.   Wil net vinnig vir jou iets sȇ.

Ons Vader het so Wonderlik voorsien - tweedehandse skadunet om die kerk se mure 'n ander kleur te gee, bloekom latte, sink geute en 'n vesel glas vis dammetjie vir die aquaponics.   Alles bo op die bakkie se dak.

Ek gaan probeer om die aquaponics te laat werk SONDER enige pompe.   Later meer inligting.   Vra as jy wil.

EN ons Vader gee toe vir my 'n paar nr 15 hardloop skoene - dit beteken mos dis draf tyd.  Gister oggend het ek toe vir die 1 ste keer in jare weer gedraf - LEKKER !!   Dankbaar.

EN 'n paar nr 15 stewels vir R399  EN daar vloei toe R400 van Koninkryks Bank af in.  Is dit nie Wonderlik nie?!

EN genoeg groente vir potjie kos vir 150 plus mense in New Xanagas vir 4 dae elke dag saam met 'n span van Bloemfontein af.  Die eland vleis is klaar reg in die vries kas.

  • Kontak Martin vir sleeper hout deure of tafels of enige egte hout werk 073 510 0914
  • Kontak Jaco my klein seun vir enige sweis, spuit verf - selfs "paint brush"  0721 362 640   Hy het mos amper sy linker arm afgesny met 'n "grinder" hoek snyer - Dankie Vader hy werk weer.
BLESSINGS!!                           
Dina        + 267 736 803 51                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 29 June 2016

GLORY ! GLORY ! ! GLORY ! ! ! GLORY ! ! ! ! GLORY ! ! ! ! !

  • Jy het gebid.  God antwoord.  My linker oog se visie - met nuwe lense = 20/20.  Ek lees die heel onderste lyntjie - GLORY !! My regter oog is baie beter.
  • My PSA telling is PERFEK - volgens die dokter.   GLORY !!!
  • Daar was 'n maand terug een Pula in die Gantsi FNB dammetjie - nou

Kom ons fokus nou op jou.

Wat is jou probleem of uitdaging?   Dink dit hier.........................................    ................................

Nou het ek vir jou goeie nuus.   Ek en jy het net een probleem.   "Call into existence that which is not."   Rom 4 vers 17   Roep tot stand dit wat nie daar is nie (My vertaling.)    My en jou grootste uitdaging is om elke oomblik te WEET - God is hier - NOU.   Hy sorg.  Hy genees.  Hy is alles.   Sy wil is die vervulling van al jou en my behoeftes.  Soek eers....... en AL hierdie dinge sal gee word...... - dit wat daar bo op die stippel lyn staan ook.    "Call into existence -That (HIM) which is not" Ons Vader se wil is dat ons meer bewus moet wees van Sy Teenwoordigheid in en om ons.   WEET Hy is hier .....die ondervinding (gevoel) sal later volg - Vreugde is altyd daar.   Verstaan my mooi.  Hy is.   Maar as ek of die Boesman of jy nie WEET Hy is nie.... dan help dit niks nie.   Dis soos die mens wat sy hele lewe op 'n box sit en bedel - en as hy dood is dan word 'n skat in die kas gevind. 

Ek gaan met jou deel wat daar op my stippel lyn staan ....Verbeterde KOMMUNIKASIE ...... veral met die First Lady of Xanagas......na 50 jaar saam, weet sy wat ek dink.....verstaan jy my uitdaging?     Dan sal ek kan doen met 300 miljoen!  Vir die projek - op U tyd.

BLESSINGS!!                           
Dina        + 267 736 803 51                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 23 June 2016

S. O S. My linker oog wil nie meer so lekker sien nie.

Die regter oog waarvan die retina los geraak het - kan sien - maar nie lees nie - die fokus punt is beskadig.

Ek is volgende week in Pretoria.  Dankie Vader vir ander glase vir my bril - die ou raam is nog goed.

Dankie Vader vir skadunet (off-cuts by Knittex, Randfontein) en bloekom latte.

Ek slaap weer elke aand op 'n ander plek - wil jy kuier?

BLESSINGS!!                           
Dina        + 267 736 803 51                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 16 June 2016

.... ontmoet 'n span ....200 sakkies .....open hoërskool .....eland te kan ophang.......

Dank ons Vader saam met my vir:             
  • Vrydag 10 Junie - Dina en ek ontmoet 'n span van Windhoek by grens wat klere en sakke meel en rys en macoroni bring.
  • Saterdag meet ons 200 sakkies af.
  • Span keer terug Whk toe.
  • Ek gaan New Xanagas toe waar amper 300 kinders wag.
  • Ouderling Boetiki het nou al die Woord bedien.   Ek saai nog 'n bietjie en gee elkeen 'n stukkie marie beskuitjie.
  • Sondag oggend diens.  GLORY!!
  • Gaan Tsootsha toe en help seun met seer been - gee hom EM en bid.
  • Slaap onder boom by oulike kamp plek.
  • Maandag oggend - open hoërskool met paar honderd kinders.   GLORY !!
  • Maak hang plek agter in bakkie om eland te kan ophang en help Dina - Dankie Vader.
  • Donderdag - help Dina om alles reg te kry vir Youth Day - haar kinders dans mos.
  • Vertrek Gantsi toe om vleis en 6m paal vir kruis te gaan laai.
  • Saterdag 07h00 gaan ons die vleis saag en in 200 een kilo pakkies verpak om saam met stysel en groente uit te deel.
  • Saterdag aand dvd vir kinders by Xanagas
Dankie dat jy deel is van die span.     Dankie Vader vir gesondheid en U BLESSINGS vir my vriend wat hier lees.