- Dina was totaal moeg en lyfseer toe ek uit huis stap kerk toe, toe ek terug kom was sy 'n nuwe mens...
- Dankie Vader vir die vol kerk EN volwasse mans en vroue wie U gisteraand geroep het om U Woord te hoor.
- Dankie Vader vir dit wat U NOU by my broer en suster doen wat hier lees.
- Dankie Vader, Henda trek in 'n stil pypsteel erf huisie in, sy kry 'n histerektomie op 12 Maart, Dina gaan help.
- Dankie Vader, ek verstaan dit nie - maar ek word jonger....sweef soos 'n arend ... JA in Christus......
- Dankie Vader vir support vir Bandu Whatsup +26773105412 English:-) wat studeer vir kleuterskool onderwyseres.
- Dankie vir agterstallige polis water wat nou ingevloei het - sms het gekom terwyl die briefie getik is.
- Dankie vir oop deure in die skole.
BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
"For no matter how many promises God has made, (365 - one for every day) they are all 'YES' in Christ." 2 Cor 1 :20








