Sunday, 30 September 2018

Ons het ons Vader se naam. ......weer 'n span......

    EK IS - dis jou en my en elke mens se naam.  Ons het ons Vader se naam.   Omdat HY IS, is ons, Christus is ons Lewe.  Ons moet dit WEET - anders beteken dit niks.  Dis soos iemand wat baie arm is en nie weet van 'n bank rekening in sy naam nie - hy moet hoor en gaan teken en LEEF. 
  • Hier was mos weer 'n span wat kom help het om die sluier van mense se minds te lig.  Lees die sms van Ongolotse: "Morning w really enjoyed a lot with the team nd w have  gain more."  GLORY!!
                             Mooi bly!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

Spirit am I. Holy child of God.  Free of all limits. Safe.  Healed.  Whole. Free to forgive.  Free to save the world.

Virus-free. www.avast.com

Saturday, 15 September 2018

...... in die trok gewag het vir die padskraper om my uit te sleep..........

    Terwyl ek in die trok gewag het vir die padskraper om my uit te sleep uit die dik sand het ek saam met ons Vader in Sy tuin gestap met die Woorde: "Spirit I am, holy son of God, free of ALL limits, safe, healed, whole, free to forgive, free to save the world."    Toe kom die woorde in my gemoed (mind) soos 'n lig: "EVERY INSTANT IS HOLY."   Ek wou dit net graag met jou deel - hierdie oomblik, en hierdie een, elke een, is heilig, ons moet eintlik ons skoene uit trek, ons leef in His Presence.
      Ek was besig om my buurman te help om op 2 van die 3 plekke te kom waar hy gelyk moes wees.
    Druk asseblief die REPLY knoppie saam met een of 2 woordjies - wil net weet of jy darem nog die briefie kry en lees:-).
                            
Mooi bly!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

I am not body.   I am spirit.    Jy ook natuurlik.  Die liggaam het saam met die trok vas gesit, kon nie beweeg nie, die gees is vry - ek hoop jy hoor wat ek probeer deur kry.  

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Sunday, 2 September 2018

..... op die verhoog gaan sit .....koshuis sing...span kom weer....

    Woensdag aand, tydens die diens - sonder 'n tolk - het ek uit desperaatheid op die verhoog gaan sit met my kop in my hande en geweet "God You knows - i don't know."   Die kinders het doodstil geraak en koshuis toe gegaan........  In die nag het ek Wysheid gekry; ek verf nou die Woorde in Engels op 3 m skadunet rolle.   Ek moet nie sukkel met die moeilike Bybelse Tswana nie - die kinders verstaan dit nie. 
  • Die kersie op die koek was Donderdag oggend net voor son opkoms - toe sing die hele koshuis "We are walking in the light of God..."  Pragtig.  GLORY!!
  • Die span wat hier was kom weer New Xanagas toe vanaf 22 September vir 5 dae - jy / julle is welkom.  God het weer vir ons 'n eland gegee.  DANKBAAR.   Die span doen wonderlike opvolg werk en kinder bediening - dis juis vakansie wanneer hulle hier sal wees.  Dis dieselfde spanleier met ander studente - meestal swart - baie interessant.    Ek gaan nie die hele tyd daar wees nie - Dina se broer Gert en sy nuwe gesin kom kuier.
                             Baie BLESSINGS!!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

I am so happy :-).  Wanneer ons willens en wetens in die Lig loop, dan verdryf Hy die duisternis voor ons. In Christus.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Tuesday, 31 July 2018

"Ek rus in God." ......"I rest in God."

    Dink vandag - wanneer jy daaraan dink: "Ek rus in God."   
  • moeĂ« mense rondom jou gaan bly word. 
  • voĂ«ls met af vlerke gaan begin sing.
  • droeĂ« riviere gaan begin vloei. 
Think today: "I rest in God."  
  • Tired minds will become glad.
  • Off wing birds will start to sing.
  • Dry rivers will start to flow.
Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

I am so happy :-).   Die Koninkryk van God is hier - ja, daar by en in jou.     In Christ.

Virus-free. www.avast.com

Tuesday, 26 June 2018

Wiele vir TwoBob en Oster...? Graad 10 tot 12 NIE 5 en ons kan LOOP ook!

    TwoBob en Oster vertrou ons Vader vir 'n bakkie of enige betroubare wiele.
New Xanagas is 38 km van die teer pad af.  Dis altyd ure se wag vir iemand om verby te kom en die terugkeer is dieselfde storie.  Hulle kom met 'n bus tot by die afdraai en dan WAG jy.
    Hulle wil dit ook gebruik om mee uit te reik met die evangelie.
Dit hoef nie 4x4 te wees nie.
Hulle het so 20 of 30,000 Pula - dis omtrent R50,000.
TwoBob sal die onderhoud en brandstof kan hanteer, sy is 'n deputy onderwyseres in New Xanagas.
Laat weet indien jy enige Wysheid kry van Hoofkantoor.
O ja. Dis nie Graad 5 nie - wel 10, 11 en 12 wat mag saam gaan.  Ek stuur sommer weer die ROOI taal:-).

Between 6 and 22  December Sakkie - sakkie.fourie@gmail.com - will bring a team of grade 10 to 12 - with mountain bikes on an Endurance ride for a unique trip through Botswana.  I will join them in Kang on 7 Dec - see route.  Your son or daughter and you of course are welcome to join.  Don't have a son or daughter in matric but would like to come? - Why not?  Or you and your friends wish to do it another time with:
  •  mountain bikes or
  •  motorbikes or
  • walking / jogging  20 to 30 km per day - I will do it with you - while you drive my bakkie 
 Any time.  We can fit it in according to your dates - even a week end - depend where you live.     I will have a 5 kva power generator on my bakkie - show the Jesus film when we sleep at cattle posts at night - weld and fix things and ......?  You will have to camp - there will be short drop toilets and basin baths.    Forward this to your friend who would be interested.  Thanks!

Virus-free. www.avast.com

Wiele vir TwoBob en Oster...? Graad 10 tot 12 NIE 5 en ons kan LOOP ook!

    TwoBob en Oster vertrou ons Vader vir 'n bakkie of enige betroubare wiele.
New Xanagas is 38 km van die teer pad af.  Dis altyd ure se wag vir iemand om verby te kom en die terugkeer is dieselfde storie.  Hulle kom met 'n bus tot by die afdraai en dan WAG jy.
    Hulle wil dit ook gebruik om mee uit te reik met die evangelie.
Dit hoef nie 4x4 te wees nie.
Hulle het so 20 of 30,000 Pula - dis omtrent R50,000.
TwoBob sal die onderhoud en brandstof kan hanteer, sy is 'n deputy onderwyseres in New Xanagas.
Laat weet indien jy enige Wysheid kry van Hoofkantoor.
O ja. Dis nie Graad 5 nie - wel 10, 11 en 12 wat mag saam gaan.  Ekstuur sommer weer die ROOI taal:-).

Between 6 and 22  December Sakkie - sakkie.fourie@gmail.com - will bring a team of grade 10 to 12 - with mountain bikes on an Endurance ride for a unique trip through Botswana.  I will join them in Kang on 7 Dec - see route.  Your son or daughter and you of course are welcome to join.  Don't have a son or daughter in matric but would like to come? - Why not?  Or you and your friends wish to do it another time with:
  •  mountain bikes or
  •  motorbikes or
  • walking / jogging  20 to 30 km per day - I will do it with you - while you drive my bakkie 
 Any time.  We can fit it in according to your dates - even a week end - depend where you live.     I will have a 5 kva power generator on my bakkie - show the Jesus film when we sleep at cattle posts at night - weld and fix things and ......?  You will have to camp - there will be short drop toilets and basin baths.    Forward this to your friend who would be interested.  Thanks!

Virus-free. www.avast.com

Saturday, 23 June 2018

Updated Mountain or Motor Bike trip. Gantsi District -6 December.

 On 6  December Sakkie - sakkie.fourie@gmail.com - will bring a team of matrics / grade 5's with mountain bikes on an Endurance ride for a unique trip through Botswana.  I will join them in Kang on 7 Dec - see route.  Your son or daughter and you of course are welcome to join.  Don't have a son or daughter in matric but would like to come? - Why not?  Or you and your friends wish to do it another time with:
  •  mountain bikes or
  •  motorbikes?
 Any time.  We can fit it in according to your dates - even a week end - depend where you live.     I will have a 5 kva power generator on my bakkie - show the Jesus film when we sleep at cattle posts at night - weld and fix things and ......?  You will have to camp - there will be short drop toilets and basin baths.    Forward this to your friend who would be interested.  Thanks!

 Op 6 Desember bring Sakkie - sakkie.fourie@gmail.com - 'n span matrieks / Graad 5 we met berg fietse op 'n Endurance tog op 'n unieke tog deur Botswana.  Ek sluit op 7 Des in Kang by hulle aan - sien roete.   Jou seun of dogter en jy natuurlik is welkom om saam te kom.   Jy het nie 'n seun of dogter in matriek en jy wil graag saam kom?  Hoekom nie?    Of jy en jou vriende wil dit op 'n ander tyd met fietse of fietse met motors doen?  Enige tyd.   Ek sal 'n 5 kva kragopwekker in my bakkie hĂȘ - ons wys in die aande die Jesus Film waar ons slaap by vee poste - sweis en maak goed reg en....?   Jy sal moet kamp - daar sal short drop toilette en skottel bad wees.             
 
Baie BLESSINGS!!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert or PayPal.

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

I am so happy .   Die Koninkryk van God is hier - ja, daar by en in jou.     In Christus.

The Kingdom of God is here - Yes, in and around you.  In Christ.

Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 20 June 2018

"Wat sal jy koop as jy nou 20 Pula kry." ...... berg fietse op 'n Endurance tog op 'n unieke........

  •     Trevor 'n jong Boesman het my gehelp om 'n toilet te bou.  "Wat sal jy koop as jy nou 20 Pula kry." vra ek hom.    Hy antwoord dadelik: "Seep."   Ek vra: "Seep?  Nie kos nie?"    "No.  Food is nothing, I can live 10 or 11 days without food.   I pray.  God give me WORD.   I am not hungry.     I need soap.   My clothes are dirty.   My problem is beer.   Moruti pray for me?"     Ek vat toe my petrol kan en vra of ek vir hom 'n beker petrol kan gee om te drink.   Natuurlik: "NO!!"  Hy verstaan toe dat drank en petrol gif is en Christus die water van die lewe.      Storie word vervolg - as ek hom weer raak loop sal ek hoor ......  
  • Rondom  11 - 12 Desember bring Sakkie - sakkie.fourie@gmail.com - 'n span matrieks / Graad 5 we met berg fietse op 'n Endurance tog op 'n unieke tog vanaf Kang deur Gantsi distrik.  Ek sluit in Kang by hulle aan - sien roete.   Jou seun of dogter en jy natuurlik is welkom om saam te kom.   Jy het nie 'n seun of dogter in matriek en jy wil graag saam kom? - hoekom nie?    Of jy en jou vriende wil dit op 'n ander tyd met fietse of fietse met motors doen?  Enige tyd.   Ek sal 'n 5 kva kragopwekker in my bakkie hĂȘ - ons wys in die aande die Jesus Film waar ons slaap by vee poste - sweis en maak goed reg en....?   Jy sal moet kamp - daar sal short drop toilette en skottel bad wees.                        
Baie BLESSINGS!!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

I am so happy :-).   Die Koninkryk van God is hier - ja, daar by en in jou.     In Christus.

Virus-free. www.avast.com

Monday, 4 June 2018

Jy .. uitgenooi na 'n gratis + - week vakansie / uitreik in New Xanagas vanaf 7 Julie tot 15 Julie., ....

    Jy word uitgenooi na 'n gratis + - week vakansie / uitreik in New Xanagas vanaf 7 Julie tot 15 Julie.
  Jy / julle moet net hier kom en kan kamp.  Bring jou paspoort slaap goed bord en beker.
Eet saam met ons.    Hier sal 'n span wees, elke dag word 'n nr 30 potjie gemaak - jy is deel van die span.
Mense word besoek, met kinders gespeel, mense bring hul  stukkende goed en
ons maak reg.
Kuier rondom die vuur.  Wys jesus film en ander dvd's met 'n boodskap en jy bring 'n talent om te deel...
 
Waarvoor wag jy?   Laat weet.  Jy kan 'n donasie gee as jy dit geniet het :-)
    
Baie BLESSINGS!!
                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

I am so happy :-).   Identify an enemy - yes, that one and send him Peace and Yoy....     In Christus.

Virus-free. www.avast.com