Friday, 28 July 2017

..... uit te reik na Chobokwane ......Dina is daar om Gideon te help. Sy bly in Soutpansberg weg 217. Sel nr 076 034 6286.


  Dit was lekker om saam met 'n span van die Vallei van Vrede uit te reik na Chobokwane - 'n ander dorpie waar kollega Moruti Derek arbei.   Ons kon huisbesoek doen, toilet installeer en allerhande goed reg maak sweis ens.   Liefde in aksie.
  Ek sit op die oomblik in Gobabis en skryf.   Dina het RSA toe gevlieg.   Gideon is op 'n punt waar ons wag op 'n Wonder werk.   Die abses of groeisel op sy sit vlak is so groot soos 'n blom kool.
    Dina is daar om hom te help.   Sy bly in Soutpansberg weg 217.   Sel nr 076 034 6286.     Indien ons Wonderlike Vader jou met Sy Vrede en Vreugde lei om water na haar te stuur - om onder andere volwasse doeke te koop - haar Standard Bank nr is 10083816990 Gezina tak.
    Baie BLESSINGS vir jou.

     

Dina in Pta    0760346286          http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86           
Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert
Xanagas@gmail.com    + 267 713 698 57  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


​Dankie Vader vir wolke, water en re├źn en son skyn - op U tyd.  /  Let there be rain and there was rain. 

Thank You Father for clouds, rain and water and sunshine.        In the Name of Jesus Christ.

Virus-free. www.avast.com

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.