Friday, 28 April 2017

Stop om te bid ......Vader WEET......op die AL HIERDIE DINGE LYSIE......


     Stop om te bid vir dit of dat.   Ons Vader WEET, Hy het gehoor,  jy het dit al oor en oor gevra.

    Skryf dit op as jy wil - op die AL HIERDIE DINGE LYSIE en sit dit in jou laai en merk alles af wat beantwoord is na 'n jaar.       Wat moet ons dan doen?   Wat Jesus vir ons leer in Matt. 6:33 staan op 3 bene:   1 ste been = Soek eers die Koninkryk van God  2 de been en Sy geregtigheid 3de been en al hierdie dinge sal bygevoeg word.           HOE soek ons Hom?  1ste been    Ek sĂȘ vir die Boesmans:  God se sel nr is:   "I AM".     EK IS.   GOD IS.          Raak stil.     Voor jy uit die bed klim en enige tyd wanneer jy 'n stil tydjie het.   Wees stil en dink. 

Psa 1:2  But his delight is in the law of the LORD; and in his law doth he meditate day and night.      Onthou altyd - die fondament is - ek - jou en my naam - IS saam met Christus gekruisig - HY Leef in jou en my. Gal 2:20

Fokus - dink - oor hoe groot en Wonderlik Hy is - dit natuurlik terwyl jy op die 2 de been  staan - leef in die

Lig, steel nie, geen affair nie, leef in waarheid dan begin die 3de been in skop.  Dinge begin gebeur - jy worry oor niks, jy weet God sorg, Hy genees.   Die     AL HIERDIE DINGE  begin gebeur.                   xanagas@gmail.com


Living Constantly in the CONSCIOUSNESS of the PRESENCE of PERFECTION.




Virus-free. www.avast.com

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.