Tuesday, 20 January 2015

Sondag oggend - in 'n koel 40 grade plus - in die skadu van 'n boom - saam met 3 manne ...........


            
    Sondag oggend - in 'n koel 40 grade plus - in die skadu van 'n boom - saam met 3 manne - wat die engel se taal verstaan - was ek dankbaar.
Jesus het mos gesê - waar 2 of 3 bymekaar is - IS Hy - God ons Vader.   Ek het hoeka vanoggend vir Hom gevra en dankie gesê dat my pad sal kruis met hulle met Wie Hy 'n afspraak het.    Hierdie pad het gewoonlik geen verkeer nie - vanoggend, by die hek, sodat ons kan groet en praat en uit die kokende voertuie kan klim en boom toe skuif - hoor hulle die goeie nuus van die Koninkryk van God ons Vader wat hier is en Wie sorg en hulle vertrek verder in Vreugde.  Ek het hulle nou net nie gedoop soos die hofdienaar van Ethiopië nie!

    Dis vir my heerlik om so by hulle uit te kom wat nooit  of min in 'n kerk kom.

    Ons gaan vandag gou vir 'n blinde ou man in Karakubis 'n huis tent bou - of liewer net nuwe seile opsit - die son het die oues gaar gebrand.

    Daar kom ook vandag so 'n klein spannetjie van Amerika af - Adventours in Missions - Glory!!
                           
    Groete van huis tot huis.   Mooi jaar vir jou - elke dag.      DANKIE!!          


Dina + 267 736 803 51                                                                             http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of sms 0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert   
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.



































This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com


No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.